Skip to product information
Patio Braai 360 mm × 900 mm × 1320 mm
R 4,500.00
Die Patio Braai gee jou twee werks oppervlaktes, ’n middel rak en ’n braai rooster met drie verskillende hoogte verstellings.
Maak reg vir ’n lekker kuier op die patio, met plek vir jou voorbereiding en drie hakke om jou braai gereedskap byderhand te hou. Vier wiele help jou om die braai te skuif. want hy is n Bulletjie
Afmetings en gewig
360 mm × 900 mm × 1320 mm.
Gewig: 36 kg.
Ingesluit
- Braai bak
- Braai rooster
- Kole pan
- 2 × werks oppervlaktes
- 3 × verskillende hoogte verstellings vir die rooster
- 3 × hakke vir braai gereedskap
- Middel rak
- 4 × wiele
- Vleklose staal boute en moere
Courier to be quoted separately due to SA Fuel Prices
WhatsApp MAN VAULT 0626708577 for any enquiries