Skip to product information
Geïsoleerde Ripstop-karkassak vir jagters 1.5m × 1,5m × 0,5m
R 3,390.00
Vir enige jagter is die veilige en higiëniese vervoer van wildsvleis ’n prioriteit.
Hierdie karkassak van Borrie le Roux in Randburg is ontwerp om verkoelde of gevriesde vleis tydens vervoer koud te hou.
Die ontwerp fokus op praktiese gebruik, duursaamheid en maklike skoonmaak.
Die sakke word deur die ontwerper, Borrie le Roux, self vervaardig. As jagter het hy die sak aanvanklik vir sy eie gebruik ontwerp.
Hulle vou kompak op vir gemaklike stooring
Materiaal en konstruksie
Die karkassakke word van hoëgehalte-Ripstop-seil vervaardig, met ’n geïntegreerde foelielaag vir isolasie. Die ontwerp sluit ’n swaardiens-nr. 10-ritssluiter in vir langdurige gebruik.
Grote
- 1.5 m × 1,5 m × 0,5 m
Pasmaak groottes kan volgens die kliënt se behoeftes vervaardig word.