Back
Skip to product information
Flat Pack Mega Braai met braaipan, kombinasie-braaiplaat en canvas-sak.

Flat Pack Mega Braai 200 mm × 300 mm × 400 mm

R 1,800.00

Die Flat Pack Mega Braai is ’n braaistel met ’n braai rooster, 50/50-kombinasie-braai plaat, braai pan en canvas-sak om alles saam te hou.

Pak jou stel in die sak en neem jou braai saam vir jou volgende uitstappie. Kies tussen die braai rooster, kombinasie-braai plaat en braai pan vir jou ete om die vuur.

Afmetings en gewig

200 mm hoog × 300 mm diep × 400 mm breed.
Gewig: 9 kg.

Ingesluit

  • Flat Pack Braai
  • Braai rooster
  • 50/50-kombinasie-braai plaat                           
  • Braai pan
  • Canvas-sak

Courier to be quoted separately due to SA Fuel Prices

WhatsApp MAN VAULT 0626708577 for any enquiries

You may also like