Skip to product information
Varkie Braai-oond
R 2,880.00
Bak die Lekkkerste brood of poeding met die Varkie-braai-oond.
Dié kompakte oond is die ultimate buite oond met egalige hitte verspreiding eienskappe
Die Varkie is gebou om te hou
Spesifikasies:
- Materiaal: 2 mm vlekvrye staal.
- Hoogte: 350 mm.
- Diepte: 350 mm.
- Breedte: 500 mm.
- Gewig: 5 kg.