Back
Skip to product information
Mega Potjie Stand & Braai

Mega Potjie Stand & Braai

R 2,850.00

Mega Potjie Stand & Braai

Maak plek vir ’n gesellige potjie dag of braai rondom die kole. 

Die Mega Potjie Stand & Braai kombineer ’n potjie staander en braai in een eenheid vir jou volgende buitelug kuier.

Kenmerke

  • Veelvlak-ontwerp met handvatsels aan die afsonderlike gedeeltes.
  • Gleuf rooster vir braai.
  • Deksel met ’n handvatsel, soos op die foto’s gewys.

 

You may also like