Back
Skip to product information
Flatpack MAxi Rocket STOOF

Flatpack MAxi Rocket STOOF

R 1,200.00

Die Flatpack Maxi Rocket Stoof is ’n kompakte hout gestookte stoof wat plat uitmekaar gepak kan word.

Neem hom saam vir jou volgende kamp naweek of Breakfast Run. Die foto’s wys die stoof in gebruik met ’n ketel, pan en potjie.

Kenmerke

  • Plat pak ontwerp vir maklike vervoer en berging.
  • Voer klein stukkies hout deur die opening aan die onderkant.
  • Pot staanders bo-op en ’n afsonderlike basisplaat.

Ketel, pan en potjie op die foto’s word slegs ter illustrasie gewys.

 

You may also like