Back
Skip to product information
Flat Pack Solo Braai Klein Genoeg vir Jou Rugsak .

Flat Pack Solo Braai Klein Genoeg vir Jou Rugsak .

R 1,020.00

Die Flat Pack Solo Braai is ’n kompakte braaistel met ’n braairooster, braaipan en canvas-sak om alles saam te hou. 

Pak jou stel in die sak en neem jou braai saam vir jou volgende uitstappie of Breakfast Run 

Afmetings en gewig

180 mm hoog × 250 mm diep × 300 mm breed.
Gewig: 4,5 kg.

Ingesluit

  • Flat Pack Braai
  • Braairooster
  • Braaipan                                  
  • Canvas-sak

Courier to be quoted separately due to SA Fuel Prices   

WhatsApp MAN VAULT 0626708577 for any enquiries

 

You may also like